• Elke leerder is bevoorreg om daagliks een-tot-een tyd saam met die leerterapeut te spandeer.
  • Ons bied 'n Lees en Wiskunde program wat op 'n jong ouderdom die leerder se visuele bane en kwantiteitsbegrip ontwikkel.
  • "Integrated learning therapy" (ILT) aktiwiteite word geintegreer in die daaglikse klasroetine.
Terug Terug na bo