Die volgende dienste word bykomend aangebied:

  • Oueropleidingsessies : Tydens hierdie sessies sal daar inligting aan ouers gegee word rakende die ontwikkelingsmylpale wat gedurende die komende jaar deur u kind bereik                                     sal word.
  • Swemlesse is ingesluit gedurende somermaande.
  • Baba masseeringsklasse na-uurs vir mamma en baba.
Terug Terug na bo